Tuis

Welkom op ons webtuiste!

Die gemeente Zuurfontein is 'n gemeente van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika in die Ring van Zuurfontein en is geleë te Kempton Park. Vir ons kontakbesonderhede en 'n padkaart, kliek hier.

  Visie: Ligdraers na bo, na binne, na buite..

Missie: Die gemeente streef daarna om ‘n gemeenskap van gelowiges te wees waar ons mekaar liefhet, ons sterk staan in die geloof, ons mense in nood help, en waar ons volhard.

Tema: In die voetspore van Christus


Die gemeente se nuwe posadres:

PostNet Suite #104

Private Bag x7

Aston Manor

1630


 

 

 Indien u 'n bydrae wil maak tot die bediening in en deur die gemeente:

ABSA TJEK: 0260580108

Tak: 630542

Stuur bewys van betaling na: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien / Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

 

 

 

 
Soek
Kontakbesonderhede
{include_content_item 70}
Statistiek
Hierdie Week
There are no upcoming events currently scheduled.
Volledige Kalender