Welkom op ons webtuiste!
Die gemeente Zuurfontein is 'n gemeente van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika in die Ring van Zuurfontein en is geleë te Kempton Park. Vir ons kontakbesonderhede en 'n padkaart, kliek hier.
VAKKIEFEES - 3 SEPTEMBER 2010 - KOM EN GENIET DIE AAND SAAM MET ONS
Visie: Ligdraers na bo, na binne, na buite..
Missie: Die gemeente Zuurfontein streef daarna om ‘n gemeenskap van gelowiges te wees waar ons mekaar liefhet, ons sterk staan in die geloof, ons mense in nood help, en waar ons volhard.
Tema: Saam in diens
Indien u 'n bydrae wil maak tot die bediening in en deur die gemeente:
ABSA TJEK: 0260580108
Tak: 630542
Stuur bewys van betaling na: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien / Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
